Baie welkom by NG Weltevreden!
Voltooi asb. die vorm om ons weeklikse e-nuusbrief, Weltenuus, te ontvang.
Die nuusbrief bevat inligting oor gebeure in die gemeente, skakels na ons sosiale media en Youtube-kanaal, Bybelstudie- en omgeegroepe, en vele meer.
Vir navrae, stuur 'n epos na bemarking@ngweltevreden.co.za, of kontak die kerkkantoor op weeksdae tussen 08:00 en 13:00 (011 475 5510).